MISDAASKRYWERS

Chris Marnewick

Met Chris Marnewick, Rudie van Rensburg, Irna van Zyl en Johannes de Villiers (gesprekleier) Daar is ’n opbloei van misdaadverhale wêreldwyd asook in Suid-Afrika. Chris Marnewick (“Redelike twyfel”), Rudie van Rensburg (“Ys”) en Irna van Zyl (“Gifbeker”) gesels oor hierdie interessante verskynsel met Johannes de Villiers.

Afrikaans • Gesin Gratis | 60 min. | Netwerk24 Feeskafee

30 Maart 10:30

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?