MIS VIR DIE OU OOM

KKNK-2017-Beleef-Dit-web-images-1000x500-Mis-vir-die-ou-oom (1)

Geïnspireer deur Jans Rautenbach

Met o.a. leerders van Vlakteplaas Primêr o.l.v. Andy Fortuin, Ad Astra Hoërskool Oudtshoorn-koor o.l.v. Elmine Bester, Kambro Diggers en VGK Oudtshoorn-kerkkoor Samestellers en musiekleiers Awie van Wyk en Mabet van Wyk
Hierdie musiekproduksie word geïnspireer deur die liefde wat Jans Rautenbach vir die kunste en musiek van die Klein Karoo en sy mense gehad het. ’n Eenmalige belewenis met plaaslike stemme uit die Klein Karoo. In samewerking met spesiale gaskunstenaars word die outentieke klanke van Rautenbach se plaas Oulap, tot plaaslike skole en -kerke na die verhoog gebring. Dit is ’n mis vir die ou oom

Afrikaans en Engels |  Gesin | R60 | 60 min. | Absa Burgersentrum

14 April 14:00

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?