MET ANDER WOORDE

Met-ander-woorde-

DEBUUT Tragi-komedie

Met Lizz Meiring Regie: Lizz Meiring Stelontwerp: Fanus van Deventer Verhoogbestuurder: Yvette Hanekom Vervaardiger: Artist Warehouse cc

Met ander woorde is ’n versameling sketse, stories en vertellings uit die pen van die aweregse, eiesoortige Lizz Meiring. Want die aktrise is verlief op woorde. Sy vertel ook grepe uit haar eie lewe en loopbaan – van die lastige ongemaklikhede van kunstenaar wees en die triomfantelike ontsnapping wat kreatiwiteit bied. Met ander woorde is slimsnaaks, energiek, warmhartig, vermaaklik, verbeeldingryk en oorspronklik.

Afrikaans • Geen o/14 | R125 (R140 by die deur) | 70 min. | Laerskool Van Reede

29 Maart 16:30; 30 Maart 19:00; 31 Maart 09:30; 1 April 16:30

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?