MELK & VLEIS

Melk-&-Vleis-

Drama

’n Aardklop-produksie in samewerking met, Kunste Onbeperk en die US Woordfees. Moontlik gemaak deur KunsStig

Met Illse Roos, Neels van Jaarsveld, Nomkhita Bavuma en Sesethu Zamxaka Regie en ontwerp: Marthinus Basson Teks: Marina Albertyn Klankontwerp en assistentverhoogbestuurder: Rynhardt van Blerk Verhoogbestuurder: Danielle Louw Vervaardiger: Chris Pienaar – Raminidam

Dis 1996. ’n Onafhanklike vrou los haar werk as aktuaris in die stad nadat sy verlief raak op ’n sjarmante jong boer. Sy probeer haar bes om in te pas by die kleindorpse gemeenskap en wend al haar vernuf aan om die boer se familieplaas in die Oos-Kaap van gewisse ondergang te red. Maar waar is sy erfgenaam? Dan begin dinge uitrafel …
Onder die meesterlike regie-hand van Marthinus Basson kry die verrassende nuwe dramastem van Marina Albertyn lewe.

Afrikaans • Geen o/14 T | R135 (R150 by die deur) | 85 min. | SANW-ouditorium

31 Maart 11:00; 1 April 15:00; 2 April 20:00; 3 April 15:30; 4 April 12:00

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?