Mathys Roets – 21 Jaar In Die Musiekbedryf

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-mathys-roets

 

Kontemporêre Musiek

Met Mathys Roets Produksiehuis: MVA Produksies

21 jaar gelede het Mathys vir die eerste keer by ’n kunstefees opgetree – Nokturne (liedjies van Koos du Plessis) is by die KKNK aangebied. Vanjaar se vertoning is ’n nostalgiese terugblik op sy sangloopbaan. Kom luister na sy stories oor die sangers en liriekskrywers saam met wie hy die pad geloop het. Verlustig jou in sy sielvolle vertolking van die mooiste ballades, soos die musiek van o.a. Koos du Plessis, Leonard Cohen en Lucas Maree en verwonder jou opnuut aan die besonderse lirieke van liedjieskrywers soos Piet van Wyk de Vries. Roets se eiesoortige vertolkings is onvergeetlik – kalmte vir die siel en doepa vir die sinne.

Afrikaans en Engels • Gesin  | R120 | 60 min. | Die Windpomp Restaurant Teater

12 April 14:00 |  13 April 09:00 | 14 April 21:00 |  15 April 14:00

Klik hier om kaartjies te koop.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?