Markte

kknk-2017-web-stalletjie-hoe-om-te-bedryf-header

Verskillende tipes stalletjies beskikbaar

Gewone stalletjies: Sluit klere, bykomstighede, skoene, kuns, handgemaakte produkte, juweliersware en ander soortgelyke produkte in.

Kos- en deli-stalletjies: Voorbereide kos soos wegneemetes, vooraf bereide kos soos lekkers, koekies en droëvrugte of onverseëlde kosprodukte soos biltong en roomys.

Wynstalletjies: ’n Stalletjie waar alkoholiese produkte verkoop word.

burgers
1

Terreinplanne

As jy nie seker is waar die stalletjie wat aan jou toegeken is geleë is nie, laai die terreinplanne af. Daar is ’n plan van die Kunsmark (in die Rivierbuurt), Baron van Reedestraat, Queenslaan, Pick n Pay en die Oewer (buite die Rivierbuurt) en die Karwas (buite die Rivierbuurt).

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?