MANNE

Manne

Komedie

’n Aardklop-produksie

Met Chris Vorster, Hennie Jacobs, Hannes Brümmer, Theodore Jantjies, Francois Lensley en Deon Coetzee Regie: Chris Vorster Teks: Chris Vorster Klankontwerp: Riaan Rademan Beligtingsontwerp: Christiaan Ballot Oudiovisuele vervaardiging: Erina Niemand Vervaardiger: GZ Produksies

ʼn Spul vriende herenig vir ʼn jagnaweek. Met geraamtes in die kas en wraak op die brein stap vyf manne die boendoes binne … slegs vier keer terug. Nou word die koring van die kaf geskei … die manne van die muise … die jagters van die prooi. “Ja manne, alles is snaaks tot iemand seerkry … dan is dit nie meer snaaks nie … dan is dit skreeusnaaks.”

Afrikaans • Geen o/14 T | R135 (R150 by die deur) | 65 min. | kykNET Hoërskoolsaal
30 Maart 09:30; 31 Maart 18:00; 1 April 18:00; 2 April 14:00

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?