MY MAN SE SKELMPIE SE SKELMPIE SE VROU

KKNK-2017-Beleef-Dit-web-images-1000x500-My-man-se-skelmpie-se-skelmpie

DEBUUT Klug

Met Ana van Achterbergh, Botha Enslin, Elma Potgieter, Zak Hendrikz, Rouel Beukes, Gerlu van der Merwe, Jennifer Myburgh, Anel du Plessis, Cindy Swanepoel en Francois van Rensburg Regie: Frans Swart Teks: Ray Cooney en John Chapman Vertaling Wim Vorster Verwerking Frans Swart Oorspronklike titel: Not Now DarlingVervaardiger: Lefra Produksies

Voorheen getiteld: Dalk later, liefie.

Nóg ’n skreeusnaakse klug uit die Lefra-stal, die klug-koning van Suid-Afrika. Die skreeusnaakse West End-treffer speel in Bodley se elegante pels-salon af. Gilbert Bodley, ’n flambojante ekstrovert, beplan om ’n pragtige jong ontkleedanseres, Janie, met ’n peperduur nerts te verlei deur dit vir spotgoedkoop aan haar man,  Harry McMicheal, te verkoop. Harry besluit om die nerts eerder vir sy skelmpie, Sue, te koop. Janie trek haar klere in die salon uit en weier om die salon sonder die nerts te verlaat. Pogings om die nerts terug te kry en die naakte Janie te versteek, word omgekrap wanneer Gilbert se vrou, Maud, opdaag. ’n Klug op sy beste.

Afrikaans | Gesin |R150 | 150 min. | SANW-ouditorium

8 April 10:00 | 9 April 14:30 | 10 April 19:00 | 11 April 10:00 | 12 April 14:30 | 13 April 19:00 | 14 April 19:00 | 15 April 19:00

Klik hier om kaartjies te koop.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?