MAANLIG

Maanlig

DEBUUT Kontemporêre musiek

Met Leslie Javan, Ricardo Arendse, Ronan Skillen en Francios Afrika Regie: Leslie Javan Verhoogbestuurder: Ricardo Arendse Projekbestuurder: Melissa Javan Film: Rowan van Zyl

Maanlig se storie strek dwalend vanaf die see, oor berge deur die Karoo, Namakwaland en verre verlede met musiek vol kulturele geur en kleur. Dit bestaan meestal uit nuwe werke uit die pen van Leslie Javan, met nuwe weergawes uit die verlede. Javan het ’n rangskikking van akoestiese kitaar, tjello en perkussie wat saam ’n storie vertel. Uitgevoer deur ’n groep van Suid-Afrika se voorste musikante beloof Maanlig om ’n besondere oudiovisuele ervaring te wees.

Afrikaans • Gesin R125 (R140 by die deur) | 70 min. | Die Windpomp Restaurant Teater

29 Maart 14:30; 30 Maart 21:00

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?