LOLLY

Lolly-1000x500

DEBUUT Drama
Met Ameera Conrad Regie: Dara Beth Teks: Ameera Conrad en Dara Beth Vervaardiger: The Furies Co-Op
Lolly is ’n lewendige pop. Sy is alles wat jy ooit sal begeer, alles wat elke televisieprogram jou oortuig jy verdien. Mans, sy is elke skoolmeisiefantasie wat jy al gehad het, elke laatnagprogram. Dames, sy is elke beeld wat jy nastreef, elke stoute gedagte waaroor jy al gebloos het. Almal anders: Jammer, die media het nog nie heeltemal by julle uitgekom nie, maar Lolly mag dalk. Vergesel Lolly soos sy jou deur ’n wêreld van plesier begelei en nuttige wenke en insig deel deur middel van haar maklik-om-te-volg-YouTube-handleidings. Mans, kyk hoe ’n kenner jou vrou leer wat jy nodig het. Dames, leer alles wat jy nodig het om jou man se fantasieë ’n werklikheid te maak. Almal anders: Jy sal sekerlik iets bevredigend hieruit vind.
Engels en Afrikaans • Geen o/18 S T D G N | R20 | 20 min. | Voor die Absa Burgersentrum
Daagliks 10:00 tot 12:00 en 15:00 tot 19:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?