LOLLOS & LETTIE: 10 JAAR!

LOLLOS (1)

DEBUUT Musiekteater
Met Benjiman Jacobs, Linecia Matthee-Daniels, Redione Stephens en Elizna Vermeulen Regie, teks, choreografie en musiek: Minki Burger Verhoogbestuurder: Liezl Hendricks Vervaardiger: Lollos Productions

Lollos en Lettie kom kuier vir die tiende jaar by die KKNK en ons kyk terug na tien jaar se hoogtepunte en herinneringe! Die gehoor kan uitsien na al ons gunstelingstories en lekker dansliedjies. Moet dit nie misloop nie.
Afrikaans • Gesin | R80 (R95 by die deur) | 45 min. | Absa Burgersentrum

29 Maart 14:00; 30 Maart 14:00

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?