Loki Rothman en Albert Frost – Die akoestiese kitaar

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-loki-rothmanalbert-frost

DEBUUT Kontemporêre Musiek

Met Loki Rothman en Albert Frost Regie en vervaardiger: Loki Rothman Produksiehuis: eFundo Creations

Loki Rothman is besig met ’n reeks medewerkings  in Afrikaanse, jazz-, blues-, klassieke en kontemporêre musiek. Rothman se vermoë om uiters fyn kitaardrukke gemaklik uit te voer, maak die vertoning een wat deur fynproewers geniet sal word. Die kitare jaag mekaar met harmonieuse spel en wissel van die diep klanke van ’n twaalfsnaar tot Rothman se tipiese perkussie op die bakwerk van sy kitaar. Hierdie unieke kitaarbenadering gaan die gehoor op die punte van hul stoele hou.

Afrikaans en Engels • Gesin | R110 | 90 min. | Laerskool Wesbanksaal

11 April 17:00 | 12 April 17:00 | 13 April 14:00

Klik hier om kaartjies te koop.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?