LIZE BEEKMAN – STILTE NA DIE STORM

Lize-Beekman

DEBUUT Kontemporêre musiek

Met Lize Beekman en Jaconell Mouton Regie en musiek: Lize Beekman Vervaardiger: Lize Beekman

’n Intieme en rustige musiekervaring met musiek en lirieke uit die pen van Lize Beekman. Haar sangstem en kitaarbegeleiding, saam met Jaconell Mouton se aanvoeling vir haar musiek op klavier, sorg vir sielvolle en musikale vertolkings wat ’n mooi en blywende ervaring beloof.

Afrikaans • Gesin R135 (R150 by die deur) | 70 min. | Die Windpomp Restaurant

31 Maart 10:00; 1 April 14:30

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?