Liewer

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-liewer

DEBUUT Drama

’n Ko-produksie van Kunste Onbeperk en die US Woordfees. Ondersteun deur die L.W. Hiemstra Trust.

Met Anna-Mart van der Merwe, Brendon Daniels, Wilhelm van der Walt en Tarryn Wyngaard Regie en ontwerp: Jaco Bouwer Teks: Tertius Kapp Musiek en klankbaan: Pierre-Henri Wicomb Produksie- en verhoogbestuurder Zeldi du Plessis Beligtingsontwerp Wolf Britz Fotograaf: Robert A. Hamblin

’n Lewende disseksie van vier karakters wat dit verdien. Die Hertzog-pryswenner Tertius Kapp plaas die liefde onder kruisverhoor, in gesprek met Patrick Marber se Closer. Tussen hedonisme en sinisme, dierlikheid én dierbaarheid, word nuwe moontlikhede vir teerheid ontgin, deur onder die oppervlak van die liefde se clichés te delf. Die gedugte span van Kapp en Bouwer (Rooiland) vlek weer op onverskrokke wyse die moderne leefwêreld oop. Gratis gesprek met geselskap ná vertoning: 9 April 10:30.

Afrikaans • Geen o/16 N T | R125 | 90 min. | Laerskool Van Reedesaal

8 April 09:00 | 9 April 09:00 | 10 April 09:00 | 11 April 20:00 | 12 April 11:30 | 13 April 20:00 | 14 April 16:30 | 15 April 17:00

Klik hier om kaartjies te koop.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?