Lewe na die noot

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-beiteltjie-lewe-na-die-noot-marlo-minnaar

Lewe na die noot deur Wilken Calitz

Hoorbeeld

Met André Terblanche, Marlo Minnaar, Frieda van den Heever, Leon Kruger, Martelize Brink, De Klerk Oelofse en Hannah Borthwick
’n Sukkelende jong opkomende sanger wat eers teologie studeer het, kom as gevolg van sy seksuele voorkeure in konflik met die kerk se gay-beleid. Sy lewensmaat word gediagnoseer met kanker en dit is waar die papaja die waaier tref, want hulle het dringend geld nodig vir die behandeling. Hiervoor is hy bereid om buite die boks te dink en sy eie dood te vervals om post mortem-tantième uit ’n lied te ontvang, wat dan aan sy geliefde vir sy mediese behandeling kan gaan.

Gratis | 75 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nel-museum

13 April 14:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?