LAURIKA RAUCH MET LOKI ROTHMAN: BLOU

Lorika en loki

Kontemporêre musiek

Met Laurika Rauch en Loki Rothman Musiekregie: Laurika Rauch en Loki Rothman Vervaardiger: Laurika Rauch Produksies

Laurika en Loki se samewerking het met die herskepping van Laurika se ikoniese treffer “Blou”, as ’n duet vir haar album, Die reis, begin. Loki het die nuwe verwerking gedoen en natuurlik ook saamgesing. Dié nuwe weergawe van Blou het reeds opslae gemaak (hulle het onder meer die Ghoema-prys gekry vir die luitoon van die jaar). Laurika is reeds lank gevestig as ’n gewilde sangeres. Loki is baie geliefd – nie net as begeleier nie, maar ook as solokunstenaar, liedjieskrywer en musiekvervaardiger. Sy virtuose perkussiewe kitaartegniek is verstommend om te beleef en sy aanslag en stem, gekombineer met Laurika se stem en unieke vertolkingsvermoë, maak hul vertoning ’n buitengewone musiekervaring.

Afrikaans • Gesin R155 (R170 by die deur) | 80 min | Absa Burgersentrum

1 April 18:00; 2 April 14:00

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?