Lappieskonsert

lappies-kombers-1000x500

Ondersteun deur kykNET & kie

Met verskeie kunstenaars Produksiehuis: The Domingo Effect

Waag ’n kans met Lappieskonsert, met hoogtepunte van Oudtshoorn se versteekte talente en stories, wat sorg vir ’n unieke ervaring. Met ’n verskeidenheid items, elke optrede met ’n ander kunstenaar, ander inhoud en in ’n ander genre, kan jy die talent uit die Oudtshoorn-distrik beleef. Elke ervaring beloof om besonders te wees.

Veeltalig • Gesin

R20 | 15 min. | Voor die Absa Burgersentrum 

Daagliks 10:00 tot 12:00 en 15:00 tot 19:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?