Langpadliedjies en ver verhale

atkv-kampvuur_slider_01

Met Dana Snyman, Toast Coetzer, Erns Grundling en Les Javan

Les bring sy kitaar en Dana, Toast en Erns stories van hier tot diep in Afrika. Saam vertel hulle met musiek en woorde watter dele van die langpad hulle nog nooit wou los nie.

Afrikaans • OB | R100 | 90 min. | ATKV-Kampvuur | 9 April 18:30

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?