KKNK-2018-web-headers-1349x250-kykNET-Leefarea

kykNET LEEFAREA PROGRAM

Gryp ’n sitplek by die kykNET Leefarea, ’n straatsitkamer in Baron van Reedestraat, waar jy met jou gunsteling-sepiesterre kan kuier, ten aanskoue van ’n witwarm straatverhoog, waar jou gunsteling-Afrikaanse sterre optree. Die verhoogprogram word aangebied van 10:00 tot 16:30 en jy kan tussen 12:00 en 15:00 jou gunstelinge op die verhoog sien. Jy kan elke dag ’n sepiester uitdaag vir ’n lip-sync battle, of ’n vinnige rondte van FliekNET-vasvrae en onderhoude met kunstenaars en akteurs sien.

Verskeie musiek- en teaterproduksies wys tussen 15:00 en 16:00 voorskoue van hul werk, sodat jy laaste-minuut besluite kan neem oor produksies wat jy nie wil misloop nie. Die kykNET Springkasteel staan gereed vir die jongspan. Ons sien daarna uit om jou deel van die kykNET-familie by die KKNK te maak. Daar is geen toegangsfooi vir die leefarea nie – almal is welkom. Gesin | Gratis | 390 min. | Baron van Reedestraat | Daagliks 10:00

Donderdag, 29 Maart

Tyd

Kunstenaar/groep

10:00 Sepie-akteurs
10:30 Open mic
11:00 Eon
11:30 Sepie-akteurs
12:00 Johan Anker
12:30 Churchill
13:00 Sepie-akteurs
13:30 Vernon Barnard
14:00 Open mic
14:30 Open Mic
15:00 Feesjuwele
15:30 Feesjuwele
16:00 Feesjuwele

Vrydag, 30 Maart

10:00 Open Mic
10:30 Open Mic
11:00 Open Mic
11:30 Open Mic
12:00 Open Mic
12:30 Wit Kasteel
13:00 Open Mic
13:30 Elizma Theron
14:00 Eon
14:30 Early B
15:00 Early B
15:30 Early B
16:00 Early B

Saterdag, 31 Maart

10:00 Sepie-akteurs
10:30 Craig Lucas
11:00 Gerrie Pretorius
11:30 Sepie-akteurs
12:00 Early B
12:30 Sepie-akteurs
13:00 Nicholis Louw
13:30 Sepie-akteurs
14:00 ADAM
14:30 Schalk B en Erns G
15:00 Feesjuwele
15:30 Feesjuwele
16:00 Feesjuwele

Sondag, 1 April

10:00 Wit Kasteel
10:30 Schalk B en Erns G
11:00 SANW-koor
11:30 Ons lieflinge
12:00 Manie Jackson
12:30 Sepie-akteurs
13:00 Leah
13:30 Lee Scott
14:00 Caroline
14:30 Willem Botha
15:00 Feesjuwele
15:30 Feesjuwele
16:00 Feesjuwele

Maandag, 2 April

Tyd

Kunstenaar/groep

10:00 Sepie-akteurs
10:30 Open Mic
11:00 Chris Els
11:30 Stella
12:00 Sepie-akteurs
12:30 Jan Bloukaas
13:00 Pieter Koen
13:30 Sepie-akteurs
14:00 Open Mic
14:30 Sepie-akteurs
15:00 Feesjuwele
15:30 Feesjuwele
16:00 Feesjuwele

Dinsdag, 3 April

10:00 Open Mic
10:30 Fatman
11:00 Elandré
11:30 Sepie-akteurs
12:00 Deon Groot
12:30 Sepie-akteurs
13:00 Refentse
13:30 Sepie-akteurs
14:00 Open Mic
14:30 Sepie-akteurs
15:00 Feesjuwele
15:30 Feesjuwele
16:00 Feesjuwele

Woensdag, 4 April

10:00 Liezel Pieterse
10:30 Sepies
11:00 Open Mic
11:30 Sepies
12:00 Open Mic
12:30 Open Mic
13:00 Louis Geldenhuys
13:30 Open Mic
14:00 Sepie-akteurs
14:30 Ons lieflinge
15:00 Feesjuwele
15:30 Open Mic
16:00 Feesjuwele
KKNK-2018-web-button-kykNET-Leefarea-kaart
KKNK-2018-web-button-kykNET-Leefarea-program-PDF
KKNK-2018-web-button-kykNET-Leefarea-Interaktiewe-Program

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?