KYKNET – DANS OP DIE VLAKTES

95

DEBUUT Kontemporêre musiek

Met Alistair Izobell (seremoniemeester), Kurt Darren, Craig Lucas (The Voice), Paxton (Idols), Willem Botha, Leah, Gerrie Pretorius, Pieter Koen, Stephanie Baartman (Getroud met rugby) en Germandt Geldenhuys (Binnelanders)

Kom skop jou skoene uit en kuier saam met van jou gunsteling-kykNET-sterre en ander bekendes terwyl ons hop, bop, ruk-en-riel, vastrap en skoffel. Dis tyd vir dans. Hierdie #VolLewe konsert sal almal se voete laat jeuk.

Afrikaans • Gesin

Ingesluit by Kuierbuurt-kaartjie | 90 min. | Huisgenoot-verhoog

30 Maart 19:30

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?