Kyk hier na die akteur se ander kant

Die artikel het op 30 Januarie 2017 op Netwerk 24 verskyn. Die artikel handel oor Pierre van Pletzen se produksie Voël innie hand wat die jaar ook by Klein Karoo Nasionale Kunstefees te sien is.

Pierre van Pletzen is op 11 Februarie weer in Pretoria met sy eenmanklug, Voël innie hand, in die Atterburyteater.

Dié eerste solostuk waarin Van Pletzen in sy loopbaan optree, het verlede jaar sy debuut in die Pierneefteater in Pretoria gemaak waarna verskeie optredes in die Wes-Kaap gevolg het.

Die karakter in dié eenmanklug is ’n bedrewe ou akteur. Hy begin eers alleen in die eerste toneel optree. Wanneer die ander spelers moet verskyn, gebeur daar niks. Teen hierdie tyd is hy egter goed op dreef en hy besluit om op sy eie aan te gaan.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?