Kunstenaar het nog nie een KKNK gemis nie

Op 12 April begin Netwerk24 oor skilderkunstenaar Kobus Kotzé wat nog nie een KKNK in Oudtshoorn oorgeslaan nie.

Van die eerste Klein Karoo Nasionale Kunstefees in 1995 tot vanjaar, 22 jaar later, het die skilderkunstenaar Kobus Kotzé nog nie een KKNK in Oudtshoorn oorgeslaan nie.

’n Mens wonder of enige ander kunstenaar daarmee kan spog.

Sy seun, Floris Kotzé, ook ’n skilderkunstenaar, sê in 1995 was hier net een feesterrein. “Al die stalletjies was in ’n groot markiestent en visuele kuns was baie skaars.”

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?