KOPSKOOT DEUR GERDA KRIEL RADIODRAMA

KKNK 2018 - web images 1000x500 Die Beiteltjie 28 Kopskoot

Radiodrama

Met Anrich Herbst, Rolanda Marais, Mandi Baard, Rouel Beukes, Elzabé Zietsman, Jakkie Groenewald en Archie Nhlapo Regie: Renske Jacobs ’n Verbitterde en onstabiele polisiekaptein wat 20 jaar laas bevorder is, beland by ’n professionele sielkundige met ’n praktyk êrens in Johannesburg. In die spreekkamer word daar dramatiese onthullings gemaak, en skielik neem die storie ’n heel ander wending … Wenner: Jong Skrywer van die RSG/Sanlam-radiodramaskryfkompetisie van 2016.

Gratis | 70 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nelmuseum

29 Maart 12:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?