‘Koöperasiestories’ kom na die verhoog

Die artikel het op 30 Januarie 2017 op Netwerk 24 verskyn. Lesers kan hier meer lees oor die verhoogproduksie van P.G. du Plessis, Koöperasiestories wat binnekort op die verhoog te sien gaan wees by die KKNK.

Die verhoogproduksie van P.G. du Plessis se geliefde Koöperasiestories gaan binnekort op die verhoog te sien wees. Dit open op die US Woordfees waarna speelvakke by die KKNK, die Bellville-burgersentrum en Atterbury-teater (Pretoria) volg.

Genis is steeds beswaard, Mietie skinder ’n hond uit ’n bos en Veldsman betrag alles met ’n skeut sinisme. Dis in dieselfde trant as die destydse televisiereeks, maar mense moenie die televisiereeks verwag nie, sê Alexa Strachan wat die verwerker is en medevervaardiger saam met Margit Meyer-Rödenbeck.

“Mense moet onthou dis nie die televisiereeks wat ons oorskiet nie. Dis teater. Die oerbron van die teks is P.G. du Plessis se essays wat later as bundel uitgegee is.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?