Kom spreek saam boekdele by KKNK

Die artikel wat op 26 Maart op Netwerk 24 verskyn, vertel lesers meer oor die Klein Karoo Nasionale Kunstefees 2017, asook die boekgesprekke wat insig in nuwe Afrikaanse publikasies sal gee.

Van die Grensoorlog tot misdaadskrywers wat die kruin van die golf ry is van die uiteenlopende boekgesprekke wat vanjaar by die KKNK se ATKV-Boeke-Oase plaasvind. Die program is saamgestel deur die digter en vertaler Daniel Hugo.

Willem Steenkamp, skrywer van die ikoniese Suid-Afrika se Grensoorlog, is om 11:00 op 8 April in gesprek met Hugo. Om 14:00 kom Kaapse kookkuns in die kollig met die nou al ikoniese Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker. Hulle praat met Mar­lene Malan oor hul gewilde kosboeke, Kook saam Kaaps en Soettand, en hul lewe as glanssjefs.

 

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?