KLIKKERLAND – POETSE, PLANNE EN PRET

klikkerland

Met Marinda Fourie en Carina Beukes Teks: Marinda Fourie en Carina Beukes

Die kleurvolle Klikkerlanders bly in die Klikkerhuis en ondersoek alles rondom hulle met reise, avonture en hope pret. Die Klikkerlanders het reeds diep in die publiek se harte gekruip en is ook te sien op kykNET. In die vertoning ontsnap ’n paar veldmuise in die Klikkerhuis en maak groot amok. Een van die Klikkerlanders leer dat die ou gesegde dat slim soms sy baas vang baie waar is en verskeie poetse en misverstande veroorsaak groot konsternasie. Die maats in die gehoor moet help om ’n raaisel op te los. Kinders gaan saam met die Klikkerlanders leer hoe om ’n volstruiseier oop te maak.

Afrikaans | Gesin

R70 | 40 min. | ATKV-Neelsie Teater

11 April 11:00 | 15 April 11:00

Klik hier om kaartjies te koop.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?