Klara Maas Se Hart Is Gebreek, Ensomeer: Die Vloeistof Trilogie

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-klara-maas-1

DEBUUT Komedie

Met Wessel Pretorius en David Viviers Ontwerp: Wessel Pretorius Vervaardiger: Wessel Pretorius

Twee reisende spelers, ’n verteller en handlanger (afgewater uit die Commedia dell’arte-kader), skets drie verhale: die biografie van ’n traan, ’n liefdesdriehoek tussen matador, mantel en bul en ’n legendariese nag van passie. Wessel Pretorius en David Viviers keer terug na die KKNK met Klara Maas se hart is gebreek, plus twee nuwe verhale wat saam ’n trilogie oor lewensiklusse van drie hard-“vogtige” helde vorm. Die eerste van dié drie verhale is as deel van die KKNK se eerste Uitkampteater-projek in 2016 met die Kanna vir beste debuutwerk bekroon.

Afrikaans • Geen o/12 | T |R110 | 65 min. | Griesselsaal

8 April 15:00 | 9 April 09:00 | 10 April 12:00 | 11 April 15:30 | 12 April 15:30 | 13 April 12:00

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?