KKNK in volle swang

 

Die Oudtshoorn Courant berig op 8 April oor die opening van die KKNK fees op Oudtshoorn. Die 23ste KKNK vind vanjaar van 8 tot 15 April vir die 23ste keer plaas.

OUDTSHOORN NUUS – Die jaarlikse KKNK op Oudtshoorn het vanoggend begin.

Besoekers het reeds van vroeg af die strate en stalletjies ingevaar.

Daar is verskeie gratis aanbeidinge en die gewilde Uitkampteater wat op ‘n Nederlandse konsep gebasseer is kos slegs R20 per opvoering van ongeveer 20 minute.

Vanjaar is die gewilde Huisgenootverhoog deel van die Rivierbuurt wat beteken dat besoekers se Rivierbuurtkaartjie ook die Huisgenoottent insluit.

Vanjaar se KKNK loop of 15 April tot ‘n einde.

Besoek www.kknk.co.za vir meer inligting oor vanjaar se fees.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?