KKNK spog met skitterdramas en feestelike musiek

Die Netwerk24 artikel op 2 Februarie, gee ’n oorsig van die verskeie dramas wat te sien gaan wees by die KKNK 2017.

Sewe dramas, agt komedies en 12 musiekproduksies maak vanjaar hul buiging op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK). Die oudste Afrikaanse kunstefees in Suid-Afrika word die 23ste keer aangebied en, soos altyd, weer in Oudtshoorn. Die feesdatums is van 8 tot 15 April.

Teatergangers kan hul feesvere regskud vir optredes deur topakteurs en uitstekende regisseurs wat die leiding agter die skerms neem. Marthinus Basson, Nico Scheepers, Dawid Minnaar, Tinarie van Wyk Loots, Brendon Daniels, Lara Bye en Elize Cawood is maar ’n klein handjie vol van die groep.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?