KKNK se boekgesprekke bied insig in nuwe Afrikaanse publikasies

Die LitNet-artikel van 17 Maart gee lesers ’n idee van wat om te verwag by die boekgesprekke by die KKNK 2017.  Die gesprekke bied ’n blik op die wye verskeidenheid boeke wat tans beskikbaar is.

“Die ATKV-Boeke-oase is nie net ’n tuiste vir die nuutste boeke teen sakpaspryse nie, maar stel ook met daaglikse boekgesprekke feesgangers bekend aan ons kreatiewe denkers en hul skryfprosesse”, sê Rhodé Snyman, uitvoerende hoof van die KKNK, wat van 8 tot 15 April op Oudtshoorn aangebied word.

Daniel Hugo, bekende digter en vertaler, stel vir die tweede jaar dié program saam, ná verlede jaar se suksesvolle boekgesprekreeks.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?