KKNK-produksies met 5 Fiëstas bekroon

Die artikel in die George Herald wat op 27 Februarie verskyn, vertel lesers meer oor die sukses van produksies wat by die KKNK 2017 te sien gaan wees met die fiëstas wat deur hul gewen is.

 

NASIONALE NUUS – “Dit is ’n groot voorreg om vanjaar die Fiëstas se Blou Stoel vir die KKNK se eerste Uitkampteater-inisiatief te ontvang.
Ons is geweldig trots op al die kreatiewe skeppers wat ’n rol hierin gespeel het en is dankbaar vir die ondersteuning van die Koninklike Nederlandse Ambassade, Pretoria, waarsonder dié inisiatief nie moontlik sou wees nie”, sê Rhodé Snyman, uitvoerende hoof van die KKNK.

 

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?