KKNK neem jou op reis deur reusestories

Leatitia Pople skryf op 11 April op Netwerk24 oor ’n besoek aan die KKNK wat soortgelyk is aan ’n reis, met ’n legio indrukke en talle stories.

Om ’n kunstefees soos die Klein Karoo Nasionale Kunstefees in Oudtshoorn by te woon is soortgelyk aan reis – jy ervaar ’n legio indrukke, beleef talle stories uit soveel verskillende oorde dat jou hart en gees nie anders kan as om behoorlik uit te sit nie.
Daar is die gewilde Uitkampteater waar jy vir net R20 ’n belewenis vir die sinne koop en wat ’n jonger generasie teaterskeppers na die binnekring bring, die kinderteater is op sy sterkste nog en dan is daar die stewige aanbod in die teaters waarvoor jy dan nou eintlik hier is.

Dikwels word ’n reusestorie, wat jy wil inpak vir saamdra, met die minimum rekwisiete vertel.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?