KKNK is lewendig en gesond

Op Vrydag, 21 April, verskyn ’n berig oor die sukses van die KKNK in die George Herald. In die berig gesels Rhodé Snyman, uitvoerende hoof van die fees, oor hoogtepunte.

SUID-KAAP NUUS – Met meer teaterkaartjies wat by vanjaar se KKNK verkoop as in 2016 is die fees kerngesond. Dit was die boodskap van Rhodé Snyman, die hoofuitvoerende beampte van die KKNK, in ‘n verklaring wat gister uitgereik is.

“Aanvanklike kaartjieverkope dui daarop dat die KKNK gesond is.

Daar is vanjaar 6% meer teaterkaartjies as verlede jaar verkoop en ons is veral trots daarop dat kaartjieverkope vir Uitkampteater meer as verdubbel het, teenoor verlede jaar se eerste aanbieding.” sê Snyman oor die fees wat verlede Saterdag geëindig het.

 

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?