KKNK-klippe bring feesgangers se kuns na ’n koppie buite Oudtshoorn

Op 20 April in Die Hoorn verskyn ’n artikel oor die Absa se inisiatief by vanjaar se KKNK waartydens feesgangers en selfs kunstenaars en bekendes klippe geverf het vir ’n klipinstallasie teen ’n koppie net buite Oudtshoorn.

VANJAAR se 23ste KKNK het kleurvolle en kunstige spore op die Karoolandskap agtergelaat met ’n klipinstallasie teen ’n koppie net buite Oudtshoorn by Chandelier. Die klippe spel die woorde Oudtshoorn Kuns wen.

Talle feesgangers en selfs kunstenaars en ander bekendes het tydens die fees klippe in Baron van Reedestraat geverf.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?