KKNK en kunste se rol kritiek vir SA

Op Netwerk24 verskyn daar op 21 April ’n artikel oor die kritieke rol van die KKNK en kunste in Suid-Afrika.

In ’n tyd waarin Afrikaans en die kunste onder aansienlike druk verkeer, is daar ligpunte in die verskeie suksesse van die pas afgelope Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK).

Voorlopige syfers wys dat 6% meer teaterkaartjies as verlede jaar verkoop is. Kaartjieverkope vir die Uitkamp­teater het meer as verdubbel.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?