KKNK 2018 – ROLBALTOERNOOI

KKNK-2018-Rolbaltoernooi

Aangebied deur: Oudtshoorn Rolbalklub

Kom neem deel aan die pare-toernooi by die bane in St. Johnstraat. Kies uit twee wedstryde, wat elkeen uit 18 koppe bestaan. Spanne bestaan uit twee mans, vroue of ’n gemengde paar. Inskrywings kan vanaf 08:00 op die dag van die toernooi of vooraf per e-pos gedoen word. Daar is verskeie gelukkige trekkings. Rig navrae aan Gertjie Bekker by 072 2467 792, Danie Bosman by 082 852 3807, stuur ’n e-pos na oudtshoornbowls@gmail.com of besoek ons Facebook-blad: Oudtshoorn Rolbalklub. Rugby word ook op die grootskerm gewys.

Oudtshoorn Rolbalklub, St. Johnstraat | R50 per persoon

31 Maart 09:00 en 14:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?