KKNK 2017: Wat om te verwag

In die artikel wat op 27 Maart in die Oudtshoorn Courant verskyn het, kry lesers ’n oorsig van al die vermaaklikhede by die KKNK asook die vereerdes by vanjaar se fees.

OUDTSHOORN NUUS – “Die 23ste KKNK bied hope geleenthede om die room van die Suid-Afrikaanse kunste in verskeie genres, dissiplines en vorms te beleef. Vermaak vir oud en jonk word met ’n program propvol drama, humor, musiek, diskoers en vermaak aangebied.”

So sê Rhodé Snyman, uitvoerende hoof van die KKNK wat van Saterdag, 8 tot Saterdag 15 April 2017, vir die 23ste keer op Oudtshoorn aangebied word.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?