KKNK 2017: Teaterverkope groei met 6%

Die Hoorn plaas op 20 April ’n artikel oor die positiewe terugvoer oor die Uitkampteater, Speelbos by Arbeidsgenot (die kinderprogram) en die gehalte van die teaterproduksies by vanjaar se KKNK.

POSITIEWE terugvoer stroom in oor veral die Uitkampteater, Speelbos by Arbeidsgenot (die kinderprogram) en die kwaliteit van die teaterproduksies by vanjaar se KKNK op Oudtshoorn, sê die uitvoerende hoof van die fees, Rhodé Snyman.

Snyman het op navraag van Die Hoorn gesê hierdie elemente was van die groot suksesse by vanjaar se fees.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?