KKNK 2017: Promosie tyd

Die artikel wat op 23 Februarie in die Suid-Kaap Forum verskyn, vertel lesers meer van die KKNK 2017 promosies.

SUID-KAAP NUUS – Die KKNK vier vandag (Donderdag 23 Februarie) hul 23ste verjaarsdag met die Beleef23-promosie.
Deel in dié viering en kry jou golden circle-kaartjies vir die Huisgenoot-verhoog se aandprogram teen 50% afslag. Jy spaar R40 per kaartjie vir:
• Juanita, Bok en vriende [Refentse, Jo Black, The Black Ties en Elandré Schwartz] (8 April 17:30)
• Theuns Jordaan en Dr. Victor (9 April 18:30)
• kykNET Jukebox met Pieter Koen, BlackByrd, Refentse, Jay, Leah en Willem Botha (14 April 18:30)
• Kleurvol met ’n keur van vars nuwe talent (15 April 18:30)Daar is ook verskeie teater-winskope. Klik hier vir die volledige lys en om nou jou kaartjies te koop.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?