KKNK 2017 bied musiek vir elke smaak

Die artikel wat op 9 Maart in Die Hoorn verskyn, gee lesers ’n oorsig van die talent wat feesgangers by die KKNK 2017 te sien gaan kry.

“MUSIEKLIEFHEBBERS by vanjaar se KKNK kan ’n wye spektrum van musiek beleef – van kontemporêr en klassiek, tot kabaret en selfs ’n Afrikaanse musiekblyspel,” sê Rhodé Snyman, uitvoerende hoof van dié fees, wat van 8 tot 15 April op Oudtshoorn aangebied word.

In teaters kan feesgangers uitsien na die eerste Afrikaanse hip-hop- musiekblyspel Amper Famous, met die jong hip-hop-kunstenaar V.I.T.O., onder regie van David Kramer. Amper Famous vertel die storie van ’n jong man van ’n klein dorpie, wat groot drome droom.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?