KKNK 2017: Beleef meer by Rivierbuurt

Die artikel wat op 20 Maart in die Mosselbay Advertiser verskyn, gee ’n oorsig van wat lesers by die KKNK 2017 Rivierbuurt kan verwag.

SUID-KAAP NUUS – KKNK-feesgangers sal verheug wees om te hoor dat die gewilde opelugkonserte vanjaar tussen 8 en 15 April weer deel van die aanbod in die Rivierbuurt is. Nog beter nuus is die spesiale promosie wat op 23 Maart aangebied word om ’n weekkaartjie teen ’n spotgoedkoop prys te kry.

 

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?