Karoo swing

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-karoo-swing-1

 

DEBUUT Kontemporêre Musiek

Met Emo Adams, Bobby van Jaarsveld en Katlego Maboe Musiek: Emo Adams Produksiehuis: All Star Events

Ikoniese Afrikaanse musiek word deur van jou gunstelingkunstenaars opgetof in Karoo Swing. Hierdie nostalgiese reis is vir elkeen wat lus is om te jol. Drie van Suid-Afrika se beste musikante deel op een verhoog hul liefde vir big band swing.

Engels, Afrikaans en Xhosa • Gesin | R140 | 60 min. | Absa Burgersentrum

12 April 14:00 |  13 April 19:00

Klik hier om kaartjies te koop.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?