KAROO-NAG

Karoo-nag---Refentse-(2)_preview

DEBUUT Kontemporêre musiek

Ondersteun deur Kunste Onbeperk

Met Adam Tas, Refentse, Joshua na die Reën, Karin Kortjé, Caroline Grace, Gail & Malcolm Arendse en Fatman Regie: Angelo Mockie Verhoogbestuurder: Carmen Mockie Vervaardiger: AM Productions

Hierdie is ’n verskeidenheidskonsert wat van Suid- Afrika se gewildste kunstenaars byeenbring om ’n Karoo-nag met gehore te deel.

Afrikaans • Gesin Ingesluit by Kuierbuurt-kaartjie | 120 min. | Huisgenoot-verhoog

31 Maart 19:30

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?