Kalahari Swaan

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-kalahari-swaan

Drama

Met Gershwin Mias, Kaylin Coetzee, Dustin Beck en Nina Callaghan Teks, regie en ontwerp: Jason Jacobs Beligtingsontwerp: Bamanye Yeko

Produksiehuis: KleiSand Teater

Kalahari swaan is geïnspireer deur Tsjaikowski se Swanemeer en volg die prins se stryd om vryheid. ’n Jong mynwerker droom oor ’n beter lewe vir hom, sy ouma en sy gestremde suster. Die maan van sowel lig en donkerte lei hom op ’n pad van vryheid, maar teen ’n prys. Met poësie en dans besoek Kalahari swaan verskeie magiese ruimtes wat by ons samelewing spook.

Afrikaans • Geen o/13 | OB |R100 | 50 min. | Laerskool Wesbanksaal

9 April 09:00 | 10 April 09:00 | 11 April 09:00 | 12 April 11:30

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?