Kaartjieverkope open binnekort

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-kaartjies

Kaartjies vir Kliek Klublede kan vanaf Maandag 28 November by Computicket, Shoprite / Checkers en House & Home bespreek word. Algemene kaartjiebesprekings open Dinsdag 17 Januarie 2017. Besprekings kan aanlyn by www.computicket.com of by 0861 915 8000 gemaak word.

Tydens die fees is die kaartjieskantoor in die C.P. Nel-museum geleë, met twee mobiele kaartjiekantore – een in Baron van Reedestraat en een by die De Jager Sportkompleks. Oop vanaf 09:00 tot 17:00.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?