Judas van Kériot

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-beiteltjie-judas-van-keriot-anrich-herbst

Judas van Kériot deur Joey van Niekerk

Hoorbeeld

Met Anrich Herbst, Martin Jansen,  Shemane Harris, Duncan Johnson, André Stolz, Marcel Schoeman, Lochner de Kock en Cobus Visser
Daar word aangeneem dat Judas van die uitverkiesing af bestem was om Jesus te verraai, maar wat het hom so ver gedryf? Was dit sy vader, die Sadduseër en ryk geldwisselaar, se teenkanting teen Jesus, of was dit sy eie teleurstelling in die Meester wat hy eers met soveel verwagting gevolg het? Wenner van die RSG/Cordis Christelike Radiodrama-skryfkompetisie in 2015.

Gratis | 55 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nel-museum

14 April 12:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?