JASON JACOBS – KUNSTE ONBEPERK VEREERDE

kknk-2017-beleef-dit-web-images-vereerdes-1000x500-jason-jacobs

Kunste Onbeperk – Nuwe Stem

Die teatermaker Jason Jacobs ontvang die prys uit erkenning vir sy unieke stem. As skrywer, regisseur en akteur voeg hy ’n dinamiese en belangrike nuwe stem by tot die Suid-Afrikaanse teaterbedryf. Jacobs is ’n stem wat gehoor en na geluister moet word.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?