Jason Jacobs het geluister na stem wat roep

Die Netwerk 24 artikel wat op 16 Maart verskyn, vertel lesers meer oor die KKNK 2017 vereerde, Jason Jacobs en hoe sy lewenspad hom gemaak het in die invloedryke jongstem wat hy tans is.

Die seuntjie het in die kerksaal gesit en gedink: Daar is iets daar buite wat my roep. Ek moet net glo ek gaan dit vind.

Eers toe hy ’n ruk later die Magnet-teater se Die Vreemdeling op Vredendal se rugbyveld gesien het, het hy geweet wat dit is: “Ek het daar gesit en net geweet. Hier is die ding, die stem wat my roep. Die teater.”

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?