Jak de Priester – 15 jaar met klavier en kitaar

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-jak-de-priester

 

DEBUUT Kontemporêre Musiek

Met Jak de Priester, Heinrich Pelser en Altus Muller Musiek en vervaardiger: Jak de Priester

In 2017 is dit 15 jaar nadat Jak de Priester sy debuut met Sally Williams Nougat gemaak het. Sedertdien het hy agt albums, ’n DVD, ’n kinderalbum en twee boeke uitgereik, verskeie temamusiek vir televisie geskryf en gesing en is die aanbieder van die gewilde TV-reeks Reis na gister. Hierdie produksie is ’n viering van sy loopbaan tot dusver met ’n splinternuwe album, 15.

Afrikaans • Gesin | R120 | 90 min. | Die Windpomp Restaurant Teater

7 April 21:00 | 8 April 14:00 | 9 April 17:00 & 21:00 | 10 April 14:00

Klik hier om kaartjies te koop.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?