Isis Statue

Isis-Statue-1000x500

Isis, die Egiptiese godin van die natuur en die magiese, hou fantasie in haar een hand en waarheid in die ander. Met haar pragtige vlerke wat na bowe reik, draai sy en swaai sy en speel met die lig wat die vlerke laat skitter. Met nederigheid seën sy almal wat ontvanklik is vir haar magiese kragte met  ’n bietjie goue glans uit haar sakkie. Sy strooi betowering oor elkeen, terwyl sy hulle vreugde toewens op hul pad deur die lewe.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?